Jared Leto

Jared Leto
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Leto in 2009 in Venesië.

Geboorte 26 Desember 1971 (1971-12-26)
Bossier City, Louisiana, VSA
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, musikant (alternatiewe rock), aktivis, fotograaf, sakeman
Aktiewe jare 1992 – hede
Webwerf http://www.jaredleto.com
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jared Joseph Leto (geb. 26 Desember 1971 in Bossier City, Louisiana) is ’n Amerikaanse akteur, musikant, vervaardiger, aktivis, fotograaf en sakeman. Hy het sy loopbaan vroeg in die 1990's afgeskop in die TV-reeks My So-Called Life (1994).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search